Saturday 13 June 2015

Tinus Gey Van Pittius



Ek staan verstom vandag!!! Gister by die Witkruis Monument het ek verslae gestaan ek kyk waar die Groot Witkrius van oorlede Oom Gene geplant was in 2012 deur die Ware Boere Weerstandsbeweging en die Geloftevolk Republikeine - Dit is verwyder deur "iemand" - en moet nie vir my se dit is gesteel vir skroot nie , daar is honderde ander staal kruise wat onaangeraak is - Mag daardie vandalis(vandaliste) wat die kruis verwyder het brand in die HEL - want dit is waar jy/julle hoort -

 




No comments:

Post a Comment