Saturday 13 June 2015

Piet Rudolph

MISDADE TEEN DIE VADERS
1. Op 16 Junie 2015 is dit 115 jaar gelede dat die Engelse Oorlog voerders, lords Roberts en Kitchener "die verskroeide aarde-beleid" teen die strydende Boerevolk, begin toepas het.
2. Aangeheg 'n proklamasie vir Krugersdorp bedoel. Die Engelse het gedoen wat hulle gesê het hulle gaan doen
3. Dat ons voorsate steeds amper 3 jaar uitgehou het, teen die Vernietiger, spreek boekdele van hulle dapperheid en volharding
4. Op Dinsdag 16 Junie trek opregte Boere saam by Marius Harding se eiendom te Haakdoornboom, Pretoria-Noord om hulde aan hierdie dappere voorsate te bring en op 21 Junie by die Balmoral-konsentrasiekampkerkhof om kransies te lê op die graffies van Boerekinders en -vrouens. ONS WEIER OM TE VERGEET.!!!.
Piet Rudolph: 'n Boere-Republikein.
AANHANGSEL:-

No comments:

Post a Comment